FAMILY and FRIENDS

E-mails we received from FAMILY and FRIENDS are copied below:

————————————————————————————————————————————————————————————————

Dear Zonia.

I heard of your tragedy via Brenda Hofmeyr. I lost contact with René many years ago, but have often thought of her with fondness. We were students together at Stellenbosch in the 60’s. Please convey my deepest condolences to her. I live down in Natures Valley and will go for a long walk on our beautiful beach and send my thoughts to you and her out over the Indian Ocean.

Obie Oberholzer

————————————————————————————————————————————————————————————————

Hello Zonia

Brenda Hofmeyer let me know of the tragic event that has happened to your family and I’m writing this in the hope that it will contribute some relief.
I can’t imagine how you must all feel and wish you some kind of solidarity that will carry you through this terrible time.
Please give my regards to your mom and if she wants to contact me in the future it would be very nice to see her.

My best wishes to you all.
Cherylle Cowley

————————————————————————————————————————————————————————————————

Liewe Rene,

Brenda het vanoggend vir my ‘n epos gestuur met die slegte nuus oor die dood van jou man.
Ek is baie baie jammer om dit te hoor. Ek dink aan jou en jou familie.

Liefde,
Dan

————————————————————————————————————————————————————————————————

Beste Paulet,

Net om te se ons is ontsettend jammer om te hoor van jou pa. Ons innige meegevoel. Dit moes ‘n groot skok gewees het.

Mag jul vrede en krag ervaar te midde van hierdie moeilke omstandighede  en  tyd maar ook daarna.

Vriendelike groete,

Alex en Marie Antonites

————————————————————————————————————————————————————————————————

Comments
3 Responses to “FAMILY and FRIENDS”
  1. Phil en Esther says:

    Liewe Zonia, Paulet en René
    Ons harte is saam met julle seer oor die groot verlies wat op jul pad gekom het. Om so ‘n besondere mens op so ‘n wyse te verloor, is so tragies en so bitterlik onnodig. Louis sou ons almal by verre oorleef het weens sy gesonde lewenstyl en gebalanseerde lewensuitkyk. Ons dra jul elke dag op aan die goeie Vader, want geen menslike woorde kan ware troos en aanvaarding bring nie. Dit berus in die hande van Hom wat ons geskape het en van wie ons elke stukkie genade ontvang. Mag Hy julle so met Sy liefde en genade omvou dat dit vir julle moontlik sal wees om die pad sonder Louis met net herinneringe aan hom, te kan stap.
    Sterkte vir alleentye wat voorlê.
    Baie liefde.
    Phil, Esther, Riana en ook die Eversons

    • Andre Nel says:

      Hallo julle Nelle

      Ek dink ek het nou klaar trane gehuil en ek begin besef en aanvaar dat Louis verewig weg is. Maar daar is darm n soort van troos dat hy n positiewe bydrae in ons lewe gehad het en gedoen het wat vir hom belangrik en lekker was
      In elkeen van ons se hart sal daar n ander gemis wees maar veral vir julle gaan die lewe sonder hom nooit weer dieselfde wees nie As daar iets is wat ek kan doen se net miskien kan ek help
      Andre

  2. Natashia en Gideon de Wet says:

    Liewe Paulet en familie,

    Ons is so jammer oor julle verlies.. Mag die Liewe Vader vir julle krag en leiding gee in hierdie moeilike tyd.
    Ons dink aan julle!

    Baie liefde en groete,
    Natashia en Gideon de Wet

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: